Plettenberg Bay
Thursday°C
Geen brand permitte sal na Donderdag 14 November 2019 uitgeruik word nie as gevolg van die fees seisoen en ander operationele areas binne die Brand- en Reddingsdiens, om sodoende vir die hoƫ aantalle besoekers / vakansiegangers, insidente en voorvalle te akkommodeer.
Brand permit aansoeke en inspeksies sal middel Maart 2020 soos normaal voortgaan of soos weerstoestande toe laat.
Dankie
Adv. Lonwabo Ngoqo
MUNISIPALE BESTUURDER
View notice in English
View notice in isiXhosa
Last published 01 November 2019